Dunamis Bedieninge

Hand 1:8 maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom .

Hoofblad
Boodskap

'n Prediker het een maal aan die kinders by die sondagskool die volgende vraag gevra. "Wie kan vir my vertel wat beteken GELOOF". Die kinders het diep gedink toe 'n dogtertjie ewe vrymoedig en vol vertroue opstaan. "Ek weet, geloof beteken KOM HAAL".

Laat 'n mens dink né.

Mat 21:16 en sê vir Hom: Hoor U wat hulle daar sê? En Jesus antwoord hulle: Ja, het julle nooit gelees: Uit die mond van kinders en suigelinge het U vir U lof berei nie?

 
Hoof Spyskaart
Hoofblad
Bekering !
Groot Doop
Vaste Spyse
Versterking
Vrae Wat Pla
Nuus
Kontak Ons
Skakels
Soek
Lees Getuienisse
Lees Gebedsversoeke
Lewer getuienisse
Lewer Gebedsversoek
Gratis Geskenk
CD's en boeke
Salem Gemeente
Kans Om Te Wen
SAAI IN DUNAMIS
Teks van die dag

Joh 6:47 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo, het die ewige lewe. :48 Ek is die brood van die lewe.Joh 6:49 Julle vaders het die manna in die woestyn geëet en het gesterwe. :50 Dít is die brood wat uit die hemel neerdaal, sodat iemand daarvan kan eet en nie sterwe nie. :51 Ek is die lewende brood wat uit die hemel neergedaal het. As iemand van hierdie brood eet, sal hy lewe tot in ewigheid. En die brood wat Ek sal gee, is my vlees wat Ek vir die lewe van die wêreld sal gee.

Hy kan nie....

 HY KAN NIE !

As Jesus werklik in jou lewe in kom, kan dit nie verborge bly nie. Die bure, kennisse en familie sal gou sien dat Jesus  daar in jou teenwoordig is. Die geurige blomme en die pragtige vrugte wat jy nou dra kan nie weggesteek word nie. Net so is daar 'n welreikende geur aan Jesus verbonde wat Sy teenwoordigheid sal verraai.

Inteken Form





Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie?
Word nou een.
Statistics
Besoekers: 162853
RING

Vrug van die Gees Ring

 

 


Wapenrusting Armband

Leierskapbybel:

Benewens die volledige Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling bevat hierdie titel waarhede oor en beginsels en voorbeelde van leierskap wat uit die Bybel gehaal en dan duidelik en toeganklik gemaak is aan die hand van gevallestudies, lewensketse, riglyne en lesse. Studeer daaruit, gebruik dit in jou gebedstyd, leer ander daaruit en benut dit as 'n verwysingsgids wanneer jy leierskapprobleme ondervind – tuis, in die kerk of by die werk.

BOODSKAP RINGE
Titanuim Kruis Ring

Boek

Bybelse Dagboek Vir Die Vrou: Groen/Wit Tulp

Was R109.95

Now R71.96

Super Cool vir Jesus

Supercool Vir Jesus
Artist(s): Nedine Blom

Was R114.95

Now R103.46

DVD

Disc 1

   1.  Supercool Vir Jesus
   2.  Rockstar
   3.  U Is Alles
   4.  Ek Se Ja!
   5.  Bubblegum
   6.  Ons Koning Kom
   7.  Popcorn
   8.  Wic
   9.  Lofprysing Medley
   10.  Koning Van My Hart
   11.  Weet Jy Dat Jesus Jou Liefhet?
   12.  Ons God Is 'n Groot, Groot God
   13.  Wapenrusting Staan Vas
Christelike Kernensiklopedie

In die ensiklopedie is 3250 inskrywings en 'n verdere 841 verwysingslemmas afgesien van die kruisverwysings na ander inskrywings en beslaan 1248 volkleur bladsye. Die inskrywings dek die volgende terreine: Ou Testament, Nuwe Testament, dogmatiek, etiek, algemene en Suid-Afrikaanse kerkgeskiedenis, missiologie, Suid-Afrikaanse kerke en prominente figure wat 'n impak op die voortgang van die evangelie gehad het, veral soos dit Suid-Afrika geraak het. Daar is probeer om reg aan al die demoninasies en oortuigings te laat geskied. Talle van die stories en gebeure word nou vir die eerste keer in Afrikaans vertel.

Boodskap
Geskryf deur Past. Anton van der Riet   

Krag Wat Alles Oortref

Eff 3:13 Daarom bid ek dat julle nie moedeloos word by my verdrukkinge ter wille van julle nie. Dit is julle eer. :14 Om hierdie rede buig ek my knieë voor die Vader van onse Here Jesus Christus, :15 van wie elke geslag in die hemele en op die aarde sy naam ontvang, :16 dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid om met krag versterk te word deur sy Gees in die innerlike mens, :17 sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon, julle wat in die liefde gewortel en gegrond is, :18 en julle in staat kan wees om saam met al die heiliges ten volle te begryp wat die breedte en lengte en diepte en hoogte is, :19 en die liefde van Christus te ken wat die kennis oortref, sodat julle vervul kan word tot al die volheid van God. :20 En aan Hom wat mag het om te doen ver bo alles wat ons bid of dink, volgens die krag wat in ons werk, :21 aan Hom die heerlikheid in die gemeente in Christus Jesus deur alle geslagte tot in ewigheid! Amen.

As daar een persoon was wat vir ons 'n voorbeeld is van geloof in die krag van God, dan is dit, Paulus. In hierdie skrif bevestig hy vir ons die totale afhanklikheid van God deur Jesus Christus en hoe Ons totale krag ontvang deur die Hoilige Gees.

Wanner ek my hart aan die Here gee en Hom volkome aanneem as verlosser en Saligmaker van my lewe, kan niks of niemand enige krag oor my hê nie. Ek kan nou in staat wees om in volle beheer van my lewete wees deur Sy heilige Gees krag wat nou my lewe oorheers.

Daar mag soms tye kom wat dit nie enigsins lyk of ek in beheer is nie en dat alles teen my gedraai het.

Dan kom die groot waarheid tot my en ek besef dat God my lewe beheer, dat ek al my vertroue in Hom stel om my die wysheid en die kennis te gee wat ek nodig mag hê, om elke situasie te kan hanteer, deur my geloof en die krag deur Sy Heilige Gees, wat Hy my gee. Ek lewe mos nou in die lig en nie meer in die duister nie. Hy is mos immers die een wat in en deur my werk, deur alles wat in en om my aangaan.

Daar is niks wat die kalmte en rus in my siel kan versteur nie, omdat ek deur Sy krag wat deur die Heilige Gees, in my teenwoordig is, kan bepaal wat ek dink, glo en doen. As kind van God, het Hy aan my die vermoë gegeeom my gedagtes te omskep vanuit die duister tot in die lig. Jy kan dit egter, net regkry, wanneer jy deur jou innelike krag, wat deur God in jou bewerk is deur Sy Helige Gees, kan gebruik. Dit is wanneer ek nie meer self weet wat om te doen nie, dat Hy wat jou hart oorheers met Sy krag, jou kan help. Hy is daar waar Hy deur Sy onuitputlike liefde, krag en lig kan verkwik na jou gees, siel en liggaam. Jy is dus 'n sterk kind van die Here, en die vreugde en blydskap wat net Hy jou kan gee, is vir ewig in jou deur Sy Heilige Gees.

Bid saam met my; Liefdevolle Vader, wat 'n vreude om te weet, dat ons u troon kan nader in die lieflike kragtige naam van Jesus. Daar is 'n opgewondenheid in my omdat u Heilige Gees in my woon, U my krag gee en my instaat stel om alles te oorwin deur Jesus Christus, en dat niks of niemand meer enige krag oor my het nie, in Jesus Naam dank ek U. Amen

Fil. 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.

 
Help Ons Asseblief
Geskryf deur Past. Anton van der Riet   

 Saai in vrugbare Grond

Dunamis Bedieninge is ‘n geloofsbediening.  Soos die Here onderneem gee ons gratis weg.  God is ons Bron (Fil. 4:19). 

Fil 4:19 En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus.

Hy gebruik mense as instrumente (Luk. 6:38; beloning;

Luk 6:38 Gee, en aan julle sal gegee word. ‘n Goeie maat wat ingedruk en geskud en oorlopend is, sal hulle in jul skoot gee, want met dieselfde maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word.

Joh. 6:1-13;  

Joh 6:1 Daarna het Jesus na die oorkant van die see van Galiléa, dit is, van Tibérias, gegaan;

Joh 6:2 en ‘n groot menigte het Hom gevolg, omdat hulle sy tekens gesien het wat Hy aan die siekes doen.

Joh 6:3 En Jesus het op die berg geklim en daar met sy dissipels gaan sit.

Joh 6:4 En die pasga, die fees van die Jode, was naby.

Joh 6:5 Toe Jesus dan sy oë opslaan en sien dat ‘n groot menigte na Hom kom, sê Hy vir Filippus: Waarvandaan sal ons brood koop, sodat hierdie mense kan eet?

Joh 6:6 Maar Hy het dit gesê om hom op die proef te stel, want Hy het self geweet wat Hy wou doen.

Joh 6:7 Filippus antwoord Hom: Brood vir twee honderd pennings sal nie genoeg wees vir hulle, sodat elkeen van hulle ‘n stukkie kan kry nie.

Joh 6:8 Een van sy dissipels, Andréas, Simon Petrus se broer, sê vir Hom:

Joh 6:9 Hier is ‘n seuntjie wat vyf garsbrode en twee vissies het, maar wat is dit vir so baie mense?

Joh 6:10 En Jesus sê: Laat die mense gaan sit. En daar was baie gras op dié plek. Die manne het toe gaan sit, omtrent vyf duisend in getal.

Joh 6:11 En Jesus het die brode geneem, en nadat Hy gedank het, deel Hy dit uit aan die dissipels en die dissipels aan die wat daar sit; so ook van die vissies, soveel as hulle wou hê.

Joh 6:12 En nadat hulle versadig was, sê Hy vir sy dissipels: Maak die brokstukke bymekaar wat oorgeskiet het, sodat niks verlore gaan nie.

Joh 6:13 Hulle maak toe bymekaar en het twaalf mandjies gevul met brokstukke van die vyf garsbrode wat oorgeskiet het by die wat geëet het.

2 Kor. 9:6-11; .............................................................. vervolg

Lees meer...
 
Ek is baie opgewonde
Geskryf deur Past. Anton van der Riet   

Daar heers 'n baie groot opgewondenheid binne in my, want ek weet verseker dat my Jesus leef. Hy leef hier in my hart, want ek is nou Sy Tempel waarin Hy kan woning maak. Ek raak baie opgewonde oor al die wonderwerke wat daagliks plaasvind. My hele lewe is een wonderwerk, ek hoop dat u ook so voel?.

Ek raak ook moeg en afgemat, maar Sy woord leer my, dat die wat op Hom wag kry nuwe krag. Is dit nie wonderlik,dat as Hy in ons woon, sal ons nuwe krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor ons kom (Hand 1:8). Toe ek Hom aangeneem het, het Hy in my kom woon en nou is ek die tempel van die Heilige Gees. ( 1Kor 3:16 Weet julle nie dat julle ‘n tempel van God is en die Gees van God in julle woon nie?  :17 As iemand die tempel van God skend, sal God hom skend; want die tempel van God is heilig, en dit is julle.

Prys die Here ek het nie meer 'n gees van vreesagtigheid nie, maar van krag, liefde en selfbeheersing.

Ek glo dat u ook opgewonde is en raak oor wat ons Jesus besig is om te doen. Kyk elke oomblik uit na die wonderwerke wat God doen. Ek weet nie van u nie, maar my hele lewe is 'n wonderwerk.

Hand 14:3 Hulle het toe ‘n geruime tyd daar deurgebring en vrymoediglik gespreek in die Here, wat aan die woord van sy genade getuienis gegee het deur te beskik dat tekens en wonders deur hulle hande plaasvind.

Lees meer...
 
Huweliks bevestiger

Het u 'n

geregistreerde

huweliks-

bevestiger

 nodig?

Ek is

beskikbaar om

huwelike te

bevestig.

Kontak my vir

verdere

inligting.

Markus 11: 24

Mark 11:24 Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang, en julle sal dit verkry.

Ken Jy ! !

KEN JY?

Jesus, die enigste

Seun van God as

jou persoonlike

saligmaker

en verlosser.

 As jy Hom nie

 aangeneem

 het as jou 

velosser nie,

kom ons doen

dit nou.!

Bid asb die

volgende gebed,

 Vader, ek weet

 dat ek 'n sondaar

 is en dat ek

my self nie kan

red nie. Ek wil u

vra, Here Jesus,

kom woon in

my hart, was

dit skoon en

maak my 'n

kind van U,

en skryf my

naam in die

 boek van die

 ewige lewe,

sodat ek vir

ewig kan lewe.

Ek erken vandag

dat Jesus die

enigste weg is

 na die ewige

 lewe. Dankie

 daarvoor dat

ek van hierdie

oomblik af U

kind is, in die

naam van Jesus.

 Amen

As u hiedie

gebed gebid

 het, het u

lewe vandag

 verander. Laat

 weet ons asb.

as u hiedie 

gebed gebid het,

sodat ons vir u

kan bid, u gaan

 dit baie nodig

 hê.  U is welkom

om my te kontak

sodat ons

u kan help.

Dis Jou Keuse

DIT IS JOU KEUSE

Jes. 21:10 o My

vertrapte en

 gedorste volk, wat

ek gehoor

 het van die HERE

 van die leërskare, 

die God van Israel,

 het ek julle bekend

gemaak. 11.

Godspraak oor Duma.

Daar roep een my toe

van Seïr af: Wagter,

hoe ver is dit in

die nag?

Wagter, hoe ver in

 die nag?

12. Die wagter sê:

 Die môre

 kom, en ook die nag.

 Wil julle vra, vra;

keer terug, kom.

 "DIE MôRE KOM,

EN OOK DIE NAG."

 Hierdie vraag word

 twee maal herhaal.

Die profeet se

antwoord is ietwat

raaiselagtig, 

is dit nie.?

 Die môre was reeds

 oppad; maar die

nag was kort op sy

hakke-die môre vir 

Israel en die nag

 vir Edom; tensy

hy hom sou bekeer

sodat God die

 skaduwees in 

dageraad kon keer.

Die blye môre van

Jesus se se

verskyning is

aan die kom,

maar ook die nag van

 onbeskryflike berou

en selfverwyt vir

hulle wat die genade

 van God verwerp het.

 Die nag het gevorder en

dit is amper dag.

 Waar bevind jy

nou jouself, vasgeval

in die donker skadu

van die sonde of in

 die vrymakende

daglig wat net Jesus

 Christus vir u

 moonlik kan maak.

Dit is vir u

om te kies tussen

 die dag en die aaklige

nag wat in sy

 voetspore volg.

 DIT IS JOU KEUSE ! ! !

Visie

 VISIE

Ons visie is om

die woord van God

te verkondig sodat

die mense tot

gehoorsaamheid

sal kom en die

mense weer sal

herstel as

volwaardige

tempel van

 God om

sodoende die

 seën van die

Here te ontvang.

Wie Is Aanlyn?
Ons het 1 gas op die werf
Boeke
Bybeldagboek: Bybeldagboek

Was R109.95

Now R35.96

Kom ons stel ons visier

 reg in vir hierdie jaar

se saamloop met God –

kom ons begin op ons

kniee, in verwondering,

 in aanbidding voor God.

So skryf Johan in die

eerste dagstuk vir die

nuwe jaar, en as jy

dit op die manier begin,

 dan weet jy dat jy die

pad reg loop.

 


Leon Ferreira
100% Skater Snaaks
: Leon Ferreira
Was R136.95
Now R130.10

DVD with
 bonus CD

 

 

Jan de Wet lofkleuter
Lof - Tassie

Was R69.95
Now R62.96

Die Jan de Wet

Lofkleuter

 lof-tassie bestaan

uit 'n inkleurboek,

 'n aktiwiteitsboek, 'n

 gebede-inkleurboek,

 plakkers,

 'n plakkerboek en

 'n legkaart. Dis

 perfek om al die

Lofkleuter-produkte

 in te bere.

 Die aktiwiteite is

ontwerp om saam

 met Lux Verbi.BM

se Jan de Wet

 Lofkleuter-Bybel

gebruik te word

 en sal kleuters

 ure lank sinvol

 besig hou.

Danie Botha
Geestelike Wenners
Artist(s): Danie Botha

Was R103.95

Now R98.75

Disc 1

   1.  Wenners
   2.  Kyk Hy Hom
   3.  Wie Kan Dit
 Verstaan
   4.  Hierdie Kind
   5.  Was Nie Die
Spykers
   6.  Ek Hoor
 Die Sjofar
   7.  Huweliksleid
   8.  Donker Nag
   9.  Bondeltjie
Vreugde
   10.  Vroeg In
Die More
   11.  Val Goliat
   12.  Kan 'N Man
 Dan Nie
   13.  Jongman
   14.  Blye
Versekering
   15.  Die Houtkruis
Disc 2
   1.  The Tide
Is Turning
   2.  Walk On
The Water
   3.  The River
   4.  Master Of
The Wind
   5.  Wings To Fly
   6.  Ancient
Of Days
   7.  Honestly
Jesus
   8.  It's So Easy
   9.  Holy Holy
 Holy
   10.  Too Small
A Price
   11.  Why Me
 Lord
   12.  True Love
   13.  We Will
Ridek